Bing Crosby

Bing Crosby
Bing Crosby in 1942.
Geboortenaam Harry Lillis Crosby Jr.
Geboorte 3 Mei 1903
Tacoma, Washington
Sterfte 14 Oktober 1977 (op 74)
Alcobendas, Madrid, Spanje
Nasionaliteit Verenigde State van Amerika
Lewensmaat Dixie Lee
Kathryn Grant
Kinders Gary, Dennis, Phillip, Lindsay, Harry, Mary, Nathaniel
Beroep(e) Akteur, sanger
Aktiewe jare 1926–1977
Webwerf bingcrosby.com
Toekennings Oscar vir beste akteur

Bing Crosby (3 Mei 1903 – 14 Oktober 1977) was 'n Amerikaanse sanger en rolprentakteur, bekend as neuriesanger en vir die talle komiese flieks waarin hy saam met Bob Hope verskyn het. Hy word beskou as een van die gewildste en invloedrykste figure in die 20ste eeu regoor die wêreld.[1] Hy is veral bekend vir die liedjie White Christmas uit die rolprent Holiday Inn (1942).[2]

  1. Communications, Museum of Broadcast (2004). The Museum of Broadcast Communications Enciclopedia of Radio. Fitzroy Dearborn.
  2. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search